Tuisblad

Welkom by Gereformeerde Kerk Vanderbijlpark-Trinitas.

Ons streef daarna om ’n groeiende liggaam van Jesus te wees waar elkeen van ons vol
vreugde dien in God se Koninkryk.

Oggenddiens en kindererediensbegeleiding:
Sondae 09:00 Die eredienste word ook regstreeks uitgesaai
op YouTube en Facebook.
Aanddienste :
 
Nagmaalsondae 18:00.
Spesiale toerustingeleenthede 18:00.
Ons het tans nie ’n weeklikse aandiens nie.
Paaserediens:
’n Nagmaalerediens vind plaas op die Donderdagaand voor Paasnaweek 18:00.
Manne-oggend : 
Vrydagoggende 05:30 by die kerkgebou (Piet Retief Boulevard 42, SE6, Vanderbijlpark).
Katkisasie: Sondagoggende direk na die erediens.
Kleingroepe:  Klik hier vir meer inligting.