Sosiale media Kyk gerus Sondae op ons sosialemediablaaie (Facebook en YouTube) na die regstreekse uitsending van ons erediens. Jy kan ook na die tyd na ’n erediens kyk indien jy dalk een gemis het. Facebook Youtube