Byblestudie
Woensdae by die Kerkgebou om 10:00 en 19:00 op WhatsApp


Kleingroep:Jongmense
Donderdae by Offenbach’s om 18:00 Kontak gerus vir
Corné 083 778 4217 of
Petra 082 331 6151
Manne-oggend
Kom geniet die Manne oggend saam ons by die Kerkgebou. Daar is Koffie en Tee.