Oggenddiens en kindererediensbegeleiding:
Sondae 09:00 Die eredienste word ook regstreeks uitgesaai
op YouTube en Facebook.
Aanddienste :
Nagmaalsondae 18:00.
Spesiale toerustingeleenthede 18:00.
Ons het tans nie ’n weeklikse aandiens nie.
Paaserediens:
’n Nagmaalerediens vind plaas op die Donderdagaand voor Paasnaweek 18:00.

About us
Vanderbijlpark Trinitas
Gereformeerde Kerk Trinitas Vanderbijlpark
Address: 42 Piet Retief Blvd, Vanderbijlpark S. E. 6, Vanderbijlpark, 1911
Phone: 016 982 5017
Omgee:
WhatsApp-nommer: 071 356 1496
Administrasie:
E-pos: kantoor@gktrinitas.co.za
Tel: 071 356 1496
Predikant:
Ds. Peter Hattingh
